Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE FLIEK-STER N!XAU
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
HARIOT ALLEN OOR HAAR MAN, DYLAN
FLITSVRAE: ANITA LLOYD • Losmond van Die Real Housewives van die Wynlande
BLOEDGELD VIR 4 BROERS • Hy en sy drie jonger broers is as kinders sewe jaar lank deur hul oom gemolesteer, en al het die hof nou oplaas byna R6 miljoen skadevergoeding aan hulle en hul ma toegestaan, sal die verkragter nooit boet nie en hul siele dalk nooit genees nie
ALTYD DIE FLIKKERING VAN HOOP • Sy dogter het haar baba verloor en ’n breinbesering oorgehou ná ’n grusame ongeluk – nou is die familie dankbaar vir énige verbetering
IN DIE SAAL OF SKOOT • Tussen die glimmende ysterperde en stoute drome van die Wes-Rand bly Ralph Haynes se eksvrou en boesemvriend alte lekker saam
KLEIN MENSIES & GROOT DROME • Die innemende TV-aanbieder Clare Wiese-Wentzel wys haar klein Luca en hul ruim gesinshuis, en vertel hoe sy ondanks gesondheidsuitdagings steeds vashou aan die idee van ’n groot gesin
TOE SÊ EK JA – NES MA • Die eindbestemming van hierdie ma en dogter se liefdespaaie was ’n dubbele bruilof
O vy, dis LEKKER! • Vye is nou in seisoen en volop op die rakke. Moet nie die kans misloop om dit saam met BRAAIRIBBETJIE en SLAAI, of in jou NAGEREG te geniet nie. Dis ook ’n WENNER saam met bloukaas
TRAPPE VAN VERGELYKING • Die herfs is hier, en so ook dié nuwe skoenmodes vir vroue en mans
MAAK BIETJIE SKOON • Werk ’n slag deur jou badkamerkas, raak van ou produkte ontslae, en laat die res langer hou
3 SLIM PLANNE • … wat jou gunstelingkopies langer sal laat hou
HEMELSE HERFSTUIN • Hier’s raad oor wat om te plant en hoe om jou tuin voor te berei wanneer ons die koeler seisoen binnegaan
VRA VIR IRMA
KYK JY TE DIEP IN DIE WATERBOTTEL?
KYK GOU, JOU OË SAL JOU BEDANK
BETAAL JOU BELASTINGSKULD SÓ • Jy skuld die Suid-Afrikaanse Inkomstediens geld, maar kan nie dadelik opdok nie. Hier is wat jy kan doen
’N KOPSKUIF VIR DIE GOUE JARE
VYF REËLS VIR AANLYN GEDRAG
JOU STERRE
Fliekvermaak, nuwe dokkie en goue oue • Bederf jouself met flieks oor die liefde, en reekse waar na die waarheid gesnuffel word
Countryklanke • Beyoncé skiet weer die ligte uit, dié keer met ’n countryliedjie, en plaaslik hou Janie Bay dié genre se naam hoog
Nuut op die rakke • ’n Eerlike blik op die lewe van twee vroue in hul mans se kollig
’n Slang in die sitkamer • Die man wat haar ma se hand vashou, is nie haar pa nie – kan hy nie net terugseil na sy eie gat toe nie?
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
DUA LIPA
huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.
RAAISELS
Private tuig land op die maan
IN SYFERS
ELDERS IN DIE WÊRELD
TikTok weer onder skoot
WOORD VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
BENSON BOONE • DIE POPSANGER MET SOUL IS NOU ’N STER IN SA!
KAN JY GLO?
BENSON IN SYFERS
HOE GOED KEN JY?...