Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jun 29 2023
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

MY PAD SAAM MET DERICK • Terwyl die geliefde maar gefolterde rugbyheld Derick Hougaard in die hospitaal om sy lewe veg, dink HILDA VAN DYK aan die lang pad wat sy al stap saam met die man wat so diep in haar hart kom sit het

‘JY HET MY NIE GEBREEK NIE’ • ’n Jaar nadat ’n skokvideo van haar aanranding wyd gedeel is, is Nicoleen Swart ’n nuwe mens – selfs al het haar wrede eks landuit gevlug

WEGKRUIP IN WOESTYNLAND • Terwyl ons owerhede opnuut probeer om die Guptas te laat uitlewer, skuil die berugte broers glo alte lekker in hul spoghuis in Dubai

ONS GEDEELDE KANKERSTRYD • Marinet van Rensburg vrees wat van haar kind gaan word as sy self te siek sou word om hom te versorg noudat albei kanker het

’N SPOOKDORP KRY LEWE • Leydsdorp was baie lank gelede een van die ou Transvaal se woeligste dorpe. Nou is dit byna verlate. Wel, byna …

SLIM SONDER GRENSE • Elon Musk het pas ’n tienergenie by SpaceX aangestel as programmeerder. Dié 14-jarige reken ouderdom is ’n verouderde maatstaf vir bekwaamheid

Sakpas met HOENDER • Vandeesweek toor ons ’n bietjie met HOENDER. Ons geet dit nie net ’n nuwe baadjie nie; ons draai ook die SENTE om en kook smaaklik en sakpas

BLY NET SNOESIG • Dra hierdie bykomstighede by jou winteruitrustings vir ’n modieuse voorkoms en knus gevoel

EK KAN NIE KLAARKOM SONDER … • Ons skoonheidskrywer, Leila Petersen, sê dié veeldoelige produkte bespaar haar tyd, plek en geld

WINTER-WEER • Topwenke om jou slaapkamer hierdie winter stylvol en funksioneel te maak

MENGEL-MOES • Matte met kleurvolle ontwerpe is die in ding – hier is ons topkeuses

STINK JOU ASEM? • Hier is ’n paar wenke om die reuke stop te sit wat vryers afskrik en vriende op ’n afstand hou

VRA VIR IRMA

WAT DEK MY WERKLOOSHEIDSVERSEKERING?

Seisoen 2 is hier! • Paloeka, Palawa, Bibi en Ben is terug om kinders se vrae te beantwoord en meer te leer oor die wêreld rondom ons.

Sarah Snook • Ons het haar leer ken as Shiv Roy in Succession. Nou wys sy haar donker kant in ’n nuwe fliek

Indiana Jones and the Dial of Destiny • Aksieavontuur. Met Harrison Ford, Mads Mikkelsen en Phoebe Waller-Bridge. Regie: James Mangold. 10 OB. Van 30 Junie in fliekteaters.

Nuwe musiek • Nelly Furtado, Esté Gross en die groep Vrede spog met nuwe musiek

Nuut op die rakke • Geniet Konkel se kronkelende storie

LEES ’N UITTREKSEL

Pasmaats • Hoekom hoor sy nou eers haar dogter gaan trou? Sy ken nie eens die man nie

TV-GIDS

huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

HERLAAI MET BLOKRAAIE! • Ontspan, oefen jou geheue, gee jou woordeskat ’n hupstoot, verbreed jou algemene kennis en ervaar hoe ons taal jou tone laat omkrul van lekkerte. Die heerlike raaisels in Huisgenoot Blokraaie no. 32 is kragtige doepa vir enige dag.

RAAISELS

Paleontoloë ontdek die oudste begraafplaas ter wêreld

ELDERS IN DIE WÊRELD

Kaliforniese wonderkind bekoor die...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans